Monday 21 February 2011

Ha Ha Ha...oh Dan !

http://www.thedailyshow.com/watch/mon-july-5-2010/oliver---world-cup-2010--into-africa---the-amazing-racists

2 comments:

Anonymous said...

You might like his poems such as this one from the 1980's


Volksvreemd deur Dan Roodt

pasop ons druk 'n wortel in die poephol van die volksmoeder

ons bewapen ons met poeslappe om julle mee te blinddoek

ons giet volksvreemde skotse whisky uit op die klitoris van die volksmoeder

ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms tussen die whiskydronk klapperende lippe van die volksmoeder se vagina

aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette aan tafel raak ons ore verveeld (net imbesiele voer rusie oor die revolusie)

ons loop oor die kaart van suid-afrika oor riviere kranse klowe kakhuise en vee die bloed op
met ons poeslappe terwyl ons sing

die groot trek is verby tra-la-la
die groot draadtrek is hier tra-la-la

ons is jags ons is oedipoes
ons wil jou hê volksmamma!
kwyl slurp by ons monde

ons oë en tonge ruk
jou kappie af jou vlegsels los
ons piele styf soos voorlaaiers
jou voortrekker-rok waai weg
jou borste ontwaak uit hul bra
ons gaan jou spyker/naai/
skrop/paar/fok/gemeenskap/
omgang/seks/pattapatta/
liefdemaak/stoot/ry/ons/
het/al/die/woorde/sien


(uit die bundel Kommas uit 'n Boomzol, 1980, Uitgewery Pannevis)

http://www.stormfront.org/forum/t374272/

Dachshund said...

Couple of sexual hang ups there.