You might like his poems such as this one from the 1980's
Volksvreemd deur Dan Roodt
pasop ons druk 'n wortel in die poephol van die volksmoeder
ons bewapen ons met poeslappe om julle mee te blinddoek
ons giet volksvreemde skotse whisky uit op die klitoris van die volksmoeder
ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms tussen die whiskydronk klapperende lippe van die volksmoeder se vagina
aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette aan tafel raak ons ore verveeld (net imbesiele voer rusie oor die revolusie)
ons loop oor die kaart van suid-afrika oor riviere kranse klowe kakhuise en vee die bloed op met ons poeslappe terwyl ons sing
die groot trek is verby tra-la-la die groot draadtrek is hier tra-la-la
ons is jags ons is oedipoes ons wil jou hê volksmamma! kwyl slurp by ons monde
ons oë en tonge ruk jou kappie af jou vlegsels los ons piele styf soos voorlaaiers jou voortrekker-rok waai weg jou borste ontwaak uit hul bra ons gaan jou spyker/naai/ skrop/paar/fok/gemeenskap/ omgang/seks/pattapatta/ liefdemaak/stoot/ry/ons/ het/al/die/woorde/sien
(uit die bundel Kommas uit 'n Boomzol, 1980, Uitgewery Pannevis)
2 comments:
You might like his poems such as this one from the 1980's
Volksvreemd deur Dan Roodt
pasop ons druk 'n wortel in die poephol van die volksmoeder
ons bewapen ons met poeslappe om julle mee te blinddoek
ons giet volksvreemde skotse whisky uit op die klitoris van die volksmoeder
ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms tussen die whiskydronk klapperende lippe van die volksmoeder se vagina
aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette aan tafel raak ons ore verveeld (net imbesiele voer rusie oor die revolusie)
ons loop oor die kaart van suid-afrika oor riviere kranse klowe kakhuise en vee die bloed op
met ons poeslappe terwyl ons sing
die groot trek is verby tra-la-la
die groot draadtrek is hier tra-la-la
ons is jags ons is oedipoes
ons wil jou hê volksmamma!
kwyl slurp by ons monde
ons oë en tonge ruk
jou kappie af jou vlegsels los
ons piele styf soos voorlaaiers
jou voortrekker-rok waai weg
jou borste ontwaak uit hul bra
ons gaan jou spyker/naai/
skrop/paar/fok/gemeenskap/
omgang/seks/pattapatta/
liefdemaak/stoot/ry/ons/
het/al/die/woorde/sien
(uit die bundel Kommas uit 'n Boomzol, 1980, Uitgewery Pannevis)
http://www.stormfront.org/forum/t374272/
Couple of sexual hang ups there.
Post a Comment